top of page

2020? Die ewigheid lê voor: Belê in die Toekoms!
Bybelstudie 64 Lukas 16 - Woorde uit sy Woning
Daar is 'n ewigheid wat voorlê: Watse beplanning maak julle daarvoor? En hoe wend julle dit wat julle van die Here nou ontvang het, as belegging aan vir daardie toekoms wat jy soek in die ewige tente? Lukas is 'n geskiedskrywer. Dit is hoe hy homself bekend stel aan die begin van sy weergawe van die Evangelie. Hy het die oorgelewerde verhale oor Jesus nagegaan en hy het ook self ander bronne ontgin. Sodoende wou hy sekerheid aan Theofilus gee ...\r Sekerheid aangaande die historiese waarheid van die gebeure rondom die lewe en sterwe van Jesus van Nasaret.\r Wanneer ds Gustav Opperman in hierdie Bybelstudiereeks op die voetspore volg van die historikus, Lukas, het hy dieselfde doel as die evangelis. Hy wil u sekerheid gee aangaande die betekenis van Jesus, die Christus, vir ons vandag.\r Hierdie is die 64ste in die Bybelstudiereeks oor die boek Lukas.\r \r \r \r Bron: Lukas 16:1 Lukas Bybelstudie#64: Christus vir Vandag Die ewigheid lê voor: Belê in die Toekoms! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2019 02 06 \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r \r Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:\r Openingsmusiek: GK Matlabas Traporrel Orrelis: Mariaan Senekal Slotmusiek: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 485
bottom of page