top of page

19) Gevaarlike Reisgenoot

(Volledige Erediens) Luk 12 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Luk 12:49-59 

Teks: Luk 12:56 Geveinsdes,  die voorkoms van die aarde en die lug  weet julle te beoordeel,  maar hoe is dit  dat julle hierdie tyd nie kan beoordeel nie? 

Tema: Maak nou vrede met Jesus 

Psalms: 33:5,6, 73:11,12;146:2,3,4; 66:1,2. 

Opnamedatum: 2024 03 17   

Agtergrond tot die preek:

Miskien sal ‘n teken uit die hemel bevestig of Jesus die Christus is of nie. Daarmee sou God self sy stempel op Jesus sit, of nie ... God sou self dan uitspraak gee of Hy die Messias is of nie (Luk 11:15,16). Dinge beweeg nou na ‘n kant toe. Die dringendheid neem toe. Die beslissing ten opsigte van Jesus moet dus nou gemaak word. Daar kan nie vir ‘n eendag gewag word nie! 


Ons is saam met die Here  op die ewigheidsreis op pad is.  Uit ons Skrifgedeelte vandag is dit egter duidelik dat ons as gelowiges nie die enigstes is  wat saam met die Here op reis is nie ... Ook die ongelowiges,  ook hulle is saam met die Jesus op reis ... Dis net dat hulle bestemming anders is ... Hulle is saam met Hom op pad na die groot, wit troon.


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  

Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page