top of page

18) Die Here nie vasgevang!
Bybelstudie uit Hand 7.54- 8.8 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Die Here Jesus Christus het aan die begin van die boek Handelinge gesê: Julle sal My getuies wees in Jerusalem, in Judea, in Samaria, tot die eindes van die aarde. En hier word hulle as't ware gedwing om uit Jerusalem uit te gaan. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge, aangebied deur ds Gustav Opperman
Bron: Handelinge 7:54-8:8 Opnamedatum: 2024 03 05
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The Princesses Heart (Cinematic Romantic) Artist: Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.
bottom of page