
17) Beset die Oorkant!
(Volledige Erediens) Mark 4 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
As u kennisgewings wil ontvang van elke nuwe volledige erediensvideo wat op Woorde uit sy Woning beskikbaar is, kontak ons by +27 083-650-2186.
Bron: Lees Mar 4:35-5:20
Teks: 4:35 Laat ons oorvaar na die ander kant.
Tema: Besetting in die Naam van die Here
Psalms: 118:12,14; 107:1,3; 33:5,6; 66:1,7
Agtergrond tot preek: Jan van Riebeeck het gebid en daardie gebed is vir ons in die geskiedenisboeke opgeteken ... Jan van Riebeeck het gebid dat die Here hulle moes help om die “ware gereformeerde Christelijcke Leere” in hierdie donker kontinent in te dra. Dis die eerste gebed van en vir hierdie land ... die eerste en ook die bepalende gebed ... dat die Here hulle moes help om die ware gereformeerde godsdiens in Afrika in te dra ...
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/