top of page

16)Die einde van die tempel
Bybelstudie uit Handelinge 6:8-7:19 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Stefanus praat met hierdie Griekssprekende Jode wat hulle woonplek in Jerusalem gemaak het en wat absoluut hulle hele lewe wei aan die tempel en hy sê dinge wat hulle nie van hou nie. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge, aangebied deur ds Gustav Opperman.
Bron: Handelinge 6:8-7:19
Opnamedatum: 2024 02 20
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) The Princesses Heart (Cinematic Romantic) Artist: Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.
bottom of page