top of page

15) Die Sakrament - 'n Misterie

Ef 3 Volledige Erediens Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

As u kennisgewings wil ontvang van elke nuwe volledige erediensvideo wat beskikbaar is, sluit met vrymoedigheid by ons Volledige Eredienste WhatsApp groep aan: +27 83-650-2186 .   

Bron: Lees Ef 2:11-22; 3:14-21 

Teks 3:18  Sodat … julle in staat kan wees …  om ten volle te begryp  wat die breedte en lengte en diepte en hoogte is … 

Tema: Sakrament van die diepste geheimenis 

Sing: 150:1; 86:6; 103:7,11; 23:3; 116; 138:1  


Agtergrond tot preek: Dit was dan ook nog altyd die hoofdoel van die okkultiste,  die towenaars en hekse … om 'n vierde dimensie te ken  en dit te probeer beheers.  Die mensdom in die greep van die New Age smag daarna. Hulle vra na 'n bo verdieping … 'n werklikheid wat die verstand te bowe gaan.  Dit word die onderwerp van die een televisieprogram  en rolprentfilm na die ander: "X-files", "Avatar", "Charmed", Harry Potter Ek kan nie meer byhou nie.  Daarin word 'n hoëre wêreld aan die ongelowiges aangebied, ongelowiges wat tog geloof soek ongelowiges wat tog in iets daarbuite wil glo.  

Opnamedatum: 2024 02 18  

Musiekbesonderhede: 

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page