top of page

139) Getrou tot die dood
(Volledige Erediens: Op 2.10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees: Op 1:9-20; 2:8-11
Teks: Op 2:10 Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee.
Tema: Christus getrouheid word beloon
Psalms: 66:1,4; 119:19,22; 119:25,26; 145:10,11,12.
Agtergrond tot die preek: Preek ons die Bybel getrou, dan is ons uitsprake teen die akte van menseregte. Ons is teen-keuse as dit by aborsie kom. Oons is teen vroueregte, Ons is anti gay. Ons is teen die evolusie geloof. Ons is onverdraagsaam. Ons is teen diversiteit. Ons pleeg haatspraak. Ons is liefdeloos. Hierdie belastering, hierdie etikettering sal in ’n direkte verhouding staan tot die mate waarin ons oor hierdie sake preek en praat.
bottom of page