top of page

138) Verlate eerste liefde
(Volledige Erediens:Openbaring 2) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Op 1:9-2:7
Teks: Op 2:4 Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het
Tema: ‘n Jaloerse God
Psalms: 92:1,2;139:1,2;139:3:139:6,12
Agtergrond tot die preek: Hulle is sy geliefdes. Hy is tussen hulle. Kyk, Hy wandel tussen die kandelaars. Hy is gedurig tussen sy sewe gemeentes. Hy is gedurig betrokke by hulle. Hy lê sy regterhand op sy ampsdraers. Ja, Hy het hulle lief, maar gemeente nommer een, die gemeente in Efese, hulle het Hom nie meer lief nie.
bottom of page