top of page

134) Wat sien ons vandag?

(Volledige Erediens: Ps 46 Op 5,6) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Psalm 46; Op 5:1-6:8. 

Teks Ps 46:7 Nasies het gebruis, koninkryke het gewankel. 

Tema: Wat sien ons vandag? 

Psalms: 97:1,3; 97:4,6; 68:1,9; 98:1,4 

Agtergrond tot die preek: Die wêreld is alweer besig om hulle asems op te hou. Nie net het ons ‘n oorlog in Europa wat nou sy vierde jaar binnegaan nie, maar die hel het letterlik ook nou losgebars in die Midde-Ooste: Nasies bruis en koninkryke wankel. Net soos die anti-christelike figure se gestaltes kort-kort in die geskiedenis opdoem, so weerklink die hoefslae van die rooi perd ook deur die eeue.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page