top of page

132) Ons was bly

(Volledige Erediens: Ps 126) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Ps. 126 

Teks: Ps. 126:5 Die wat met trane saai, sal met gejubel maai. 

Tema: Eers trane, dan vreugde 

Psalms: 9:1,7,8; 9:12,14; 66:1,4; 66:7,8 

Agtergrond tot die preek: Ken u daardie gevoel? Daardie dag toe u by die kerk uitgestap het en dit gevoel asof jy sweef. Daardie dag toe jy van jou knieë af opgestaan het en jy was soos die wat droom, want jy het gevoel hoe die lewende God jou optel, want jy het gevoel hoe die HERE, Here jou uit die water uit optrek, daar waar jy besig was om te verdrink! Daardie dag toe die almagtige God jou weer hoop gegee het?

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page