top of page

131) Is Christene sosialiste?

(Volledige Erediens: Hand 2) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Deut 16:6-17; Hand :31-47; 4:32-55 

Teks: Hand 2:44,45 : En almal wat gelowig geword het, was bymekaar, en het alles gemeenskaplik besit. En hulle eiendomme en besittings het hulle verkoop en die opbrings onder almal verdeel, volgens wat elkeen nodig gehad het. 

Tema: Die gemeenskaplike besit van die gelowiges. 

Psalms:24:1,2,3; 24:4,5; 86:5,6; 66:6,7; 136:1,2,3,19,20 

Agtergrond tot die preek: In ons samelewing, in ons tyd word die slagordes al hoe meer teen mekaar opgestel: die wat het, teenoor die wat nie het nie. Ons lees en ons hoor die polities gelaaide woorde elke da:g herverdeling van rykdom, herverdeling van grond. Ons lees en ons hoor die politici se teenstrydighede: privaatbesit word beskerm, maar grondonteiening het nou ‘n werklikheid geword.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page