top of page

125) Die Wonder van Wedergeboorte (

(1Kon17) Doop Nina Wium Ds G Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees: 1 Kon 17:9-24 

Teks: 1 Kon 17:21 HERE my God,  laat die siel van hierdie kind tog in hom terugkeer. 

Tema: Deur die Woord tot wedergeboorte 

Psalms: 146:1,2; 66:7,8; 105:1,5; 46:4,8 

Agtergrond tot die preek: Ja, skielik onverwags tree die dood in. Deur die skeure en krake van vensters en deure kom hy binne om sy prooi te neem. Die skok het haar voete onder haar uitgeslaan en sy wil weet waarom? Nie: Waarom het die HERE dit toegelaat nie? Maar: Waarom het die HERE die dood van haar kind gesoek?

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page