top of page

12) Die Herder wat die skape soek

(Volledige Erediens) Eseg 34 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Eseg 34:1-31; Joh 10

Teks: Eseg 34:11 Want so sê die Here HERE:  Kyk, hier is Ek,  en Ek sal na my skape vra en vir hulle sorg. Tema: Die Herder wat die skape soek

Psalms: 118:2,12; 107:1,10; 147:1,2; 23:1,2,3.


Agtergrond tot preek: Daar is ‘n pleitroep in die laaste vers van Psalm 119: HEER, ek is 'n skaap verlore, in die wildernis verdwaal. U, my HEER en Herder, bid ek dat U my tog wil kom haal.  Het u al ooit so gevoel? Het u al ooit so gebid?


Musiekbesonderhede:

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336

Orrelis: Harry Jonkers

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)

Ps 107: Orrelbegeleiding: Joop van der Dam 150 Psalms

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page