top of page

119) Daar is werk om te doen!

(Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees 1 Kon 19:1-18 

Teks: 1 Konings 19:11 … En kyk, die HERE het verbygegaan,  terwyl 'n groot en sterk wind die berge skeur  en die rotse verbreek voor die HERE uit. En ná die wind 'n aardbewing. En ná die aardbewing 'n vuur. En ná die vuur die gesuis van 'n sagte koelte. 

Tema: Die rus kom later 

Psalms: 68:1,2; 95:4,5,6; 4:1,2; 68:15,16 

Agtergrond tot die preek:  Ons werk hard vir die HERE en sy kerk, tot op ‘n dag, tot op ‘n punt! Miskien na teleurstelling, miskien na teenstand, ja, selfs teleurstelling en teenstand vanuit binne die kerk. En dan wil ons skielik nie meer nie. Dan wil ons sê: “Ek is klaar!"

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page