top of page

110) God hoor ons gebede
(Volledige Erediens: Luk 1 Op 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Luk 1:5-14; Op 8:1-5
Teks: 13 Maar die engel sê vir hom: Moenie vrees nie, Sagaría, want jou gebed is verhoor, en jou vrou Elisabet sal vir jou 'n seun baar, en jy moet hom Johannes noem.
Tema: God hoor die gebede van sy verbondskinders
Agtergrond tot die preek: Op sy tyd verhoor die Here. Die Here verhoor die persoonlike én die amptelike gebed. Die Here onderskei nie tussen die gebed van die woonhuis en die gebed van die kerkhuis nie. Die gelowige se gebed en die gemeente se gebed word sáám deur God verhoor.
bottom of page