
11) Die grensdrade lê plat
(Volledige erediens) Eseg 34 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Esegiël 34
Teks: Esegiël 34:7 Daarom, o herders, hoor die woord van die HERE!
Tema: Die grensdrade lê plat …
Psalms: 95:1,2,4; 73:11,12; 68:9; 103:1,11.
Agtergrond tot die preek:
Die grensdrade lê plat. Die grensdrade van ons geloof … so reguit gespan in die reformasie elke keer weer so mooi styfgetrek met die aflegging van elke doopbelofte daardie grensdrade lê pap op die grond Gesagsgrense bestaan daar nie meer nie Kinders is reg en ouers is verkeerd … Vroue praat én preek … pa luister …
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/