
10) Is ek sielsgesond?
(Volledige Erediens) 111 Joh Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees 111 Johannes
Teks: 111 Joh. 3 Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan
Tema: Is ek sielsgesond?
Psalms 43:3,4; 32:1,5; 25:2,4; 86:3,6
Agtergrond tot die preek:
Hoe kan u en ek aanvaar, dit weet dat dit met ons eie siele goed gaan? Ons kom gewoonlik redelik gou agter wanneer dit met ons liggame sleg gaan en ons het, danksy die mediese wetenskap ook baie hulpmiddelle in die verband, maar hoe weet ons dat ons siele gesond is?
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/