top of page

1 miljoen ... Net 'n paar oorgebly? Kom jy nog kerk toe?

Preek Johannes 6 - Woorde uit sy Woning

Afrikaner, kom jy nog kerk toe? Lees Johannes 6:22-71 Teks: 67 - Toe sê Jesus vir die twaalf: “Wil julle nie ook weggaan nie?” Tema: Wat soek jy nog by die kerk? (Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Matlabas 2017 04 23) “Wil julle nie ook weggaan nie?” Hierdie vraag kom na die twaalf toe, die binnekring, die wat later as die apostels sou bekendstaan, die wat die naaste aan Hom was. Dis 'n ongemaklike vraag. Die Here vra vir ons vandag: Wil julle nie ook weggaan nie? “Is jy seker jy is op die regte plek?” “Is jy seker van jou saak?” Dis 'n vraag wat ons, die kerkgangers, voor 'n geloofskeuse stel. Daar is baie wat alreeds weggegaan het, baie vir wie sy woord hard is, baie wat nie meer daarna kan luister nie. Dis 'n woord wat aanstoot gegee het. Vandag is dit nog steeds so. Baie soek tekens in die Godsdiens. Die Charismate soek wondergenesings. Hulle wil sien hoe die mense in hulle stoele genees word (soos 22 April se byeenkoms geadverteer was) ... Maar nou bied die Here Jesus hulle slegs een ding ... slegs een ding: die waarheid, woorde van waarheid! position: 748
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page