top of page

1b) Inleiding tot Bybelstudie: Die Gees aan die werk

Hand 1:1-8 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Die Here se kinders het al die tyd gewag op 'n Verlosser wat moes kom. Ons lees dit aan die begin van die boek Handelinge. Die hele heilsplan van God is saamgevat in die Psalms. Wat 'n ongelooflike pragtige professie vind ons in Psalm 47 duisende jare voor hierdie gebeure, geskryf deur mense wat deur die Heilige Gees gelei was om te sê dat 'n Messias na die aarde sou kom en daarna sou opvaar na die hemel. En dan sien ons nou hier in die boek Handelinge hoe hierdie professie van Ps 47 in werking gaan. Kontak ons by +27836502186 as u die skakels op WhatsApp of Telegram wil ontvang.  

Bron: Handelinge 1:1-8 

Opnamedatum: 2023 09 05  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.  2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 47 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page