
1) Een ding is nodig
(Volledige erediens) Luk 10 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Eerste volledige erediens met Psalmsang en begelyding op ons YouTube kanaal, WoordeuitsyWoning. Na aanleiding van versoeke en die nood in kleiner gemeentes het ons besluit om volledige eredienste beskikbaar te stel DV elke Maandag, sodat die gemeentes wat daartoe 'n behoefte het, dit vroegtydig kan aflaai. As u kennisgewings wil ontvang van elke nuwe volledige erediensvideo wat beskikbaar is, kontak ons by +27 083-650-2186
Bron: Titus 2; Luk 10:38-42
Teks: 10:42 ... een ding is nodig
Tema: Die belangrikste dienswerk
Psalms: 36:2; 40;3,4; 89:6
Agtergrond tot preek: Daar is een ding wat uitstyg bo alle ander dinge wat Jesus Christus nodig het en dit is dat sy dissipels na sy woord sal luister. Dit is waarvoor Hy aarde toe gekom het. Hy het aarde toe gekom, sodat Israel sy woord sal hoor. Ag, ek hoop dat diegene van u diegene van u wat so hard in hierdie gemeente werk, dat u dit kan sĂȘ: ek doen hierdie werk, ek gee my tyd my geld en my goed by die ontferminge van die God. Die Here was immers vir my goed, oneindig goed. Ja, die voortgang van die evangelie word nie net versier deur ons dienswerk nie. Ons dienswerk is ook noodsaaklik daarvoor .
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/