
'n Skat in die hemel
Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Oor die jare heen, in die geval van die Gereformeerde Kerk Colesberg, nou al meer as ‘n 180 jaar, het die gemeente verskillende aksies geloods om die gemeente se fondse aan te vul. Ons Here is die getuie van hoeveel werk al hier ingesit is, van hoe lank daar party keer gewerk was, van hoeveel kilometers daar ten bate van kerkwerk gery was. Daardie lidmate se name is lankal vergete, maar die Here het hulle nie vergeet nie. Die hemelse Boekhouer weet. Woordverkondiging: Fil 4, ds Gustav Opperman
Bron: Lees Filippense 1:1-14; 4:10-23
Teks: Fil 4:17 Nie dat ek die gawe soek nie, maar ek soek die vrug die vrug wat oorvloedig word op julle rekening.
Tema: Belê in die hemelse rekening
Psalms:138:2,3; 40:3,4; 65:2,3; 90:1,9
Opnamedatum: 2024 04 14
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/