
'n Liefde wat mense verander
Joh 19 Ds Gustav Opperman Nabetragting Nagmaalreeks 14c
Daar by die kruis het hy die liefde van God ervaar en dit het Johannes verander. Te midde van die verskriklikste lyding het Johannes die hart van God gesien en hy het toe werklik verstaan: hy is ook een van die Here se geliefdes. Nabetragting: Joh 19, Ds Gustav Opperman, GK Matlabas.
Ons weet die nagmaal wil iets vir ons sê, die beskrywing van die gebeure aan die kruis soos ons dit pas saam gelees het praat met ons vandag. maar nou mag u miskien vra: Wat sê hierdie grusame geskiedenis vir ons? Hoekom moet ons gedurig juis hieraan herinner word? Hoekom moet juis hierdie gebreekte liggaam en gestorte bloed gedurig voor ons oë gehou word? Kry ons nie alreeds genoeg daarvan in elke dag se nuus nie? Kry ons nie alreeds genoeg daarvan in die flieks en die videos nie? Wat maak juis hierdie gebreekte liggaam en gestorte bloed so spesiaal?
Bron: Johannes 19
Opnamedatum: 2019 08 25
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/