top of page

'n Koning is gebore!

Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Dis die HERE se stem. Sy stem is op die groot waters, so maak die engele ons verstaan in die nag toe ons Verlosser gebore word. Daardie stem eis dat Hy geëer sal word! Gee eer aan die HERE , julle hemelinge! Al die engele gee eer aan die HERE! En julle hier op aarde, julle die verloste volk, die verloste volk wat nou vrede mag hê, gee eer aan die HERE! Daar is net een God, net een ware God!

Bron: Lees: Luk 2:1-20; Psalm 29 

Teks: Luk 2:13  Eer aan God in die hoogste hemele  en vrede op aarde, in die mense ’n welbehae!   Ons sal dit ook so kan vertaal:  Eer aan God in die hoogste hemele  en vrede op aarde vir die mense  in wie God ’n welbehae het 

Psalm 29: die eerste en die laaste vers: Gee aan die HERE, o hemelinge,  gee aan die HERE eer. Die HERE sal sy volk seën met vrede. 

Tema: Geen stille nag nie. 

Sang: Ps 89:3,4; 89:6; 89:8,10,11; 68:15,16.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page