top of page

'n Dooie hond aan tafel

Nagmaal Preek 2 Samuël 9 - Woorde uit sy Woning

Ek het nie geweet hoe om by my Koning uit te kom nie. Daarom het ek Hom nie gesoek nie. Hy het my kom soek. Toe was ek nog nie eens in staat om Psalm 119 te sing nie, was ek nie eens om staat om uit te roep: Heer ek is ‘n skaap verlore in die wildernis verdwaal U my Heer en herder bid ek, dat u my tog wil kom haal (Psalm 119:63 berymd) Ek het nie die woorde geken nie. Voorbereiding: 2 Samuël 9 Ds Gustav Opperman Die Here Jesus sê in Mat 18: die Seun van die mens het gekom om te red wat verlore is (Mat 18:11) Ek dank God se Gees dat ek dit besef het ... die dag toe Hy my gevind het dat ek dit besef het, dat ek van nature ‘n kind van die toorn is dat ek nie op my eie voete kan staan nie ... Wat was ek wie was ek dat die Here na ‘n dooie hond sal omsien? Die Seun van die mens het gekom om te red wat verlore is om hulle wat in vrees lewe onder sy beskerming te neem Om die wat hulle erfdeel verloor het om hulle weer ‘n erfdeel te gee om hulle ‘n ereplek aan sy tafel te gee. Guns. Die Hebreeuse woord is “chesed” Dit kan ook vertaal word met verbondstrou. Verbondsliefde, getroue liefde Vir my is die mooiste omskrywing van die woord Chesed die volgende Chesed is ‘n liefde wat weier om te vergeet. Bron: 2 Samuël 9 'n Dooie hond aan tafel (Voorbereiding) Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 11 21 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 54
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page