top of page

'n Koninklike Troue wat jy nie kan sien nie.

Preek Psalms 45 Heidelbergse Kategismus 28 - Woorde uit sy Woning

Die mensdom is lief vir ‘n koninklike bruilof. Of dit nou die prinses en prinses van Monaco is, of dit nou Charles en Diana is, of dit nou Prins Harry en sy Amerikaanse vrou is. Die mensdom bly betower deur ‘n koninklike troue. Die huwelik wat in die Bybel beskryf word, kan ons nie sien nie, tensy die Heilige Gees van Christus ons oë daarvoor oopmaak.So is dit vandag as ons Psalm 45 lees, dan was dit so duisende jare gelede. Die digter se hart word bewoë oor die bruilof van ‘n Koning. Bron: Psalm 45 Heidelbergse Kategismus Sondag 28 Vraag 76 'n Koninklike Troue wat jy nie kan sien nie. Bely uit die Psalms Troosreeks#40 Ds Gustav Opperman 2018 01 2 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 position: 473

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page