HELPENDE WOORD Aanbieder: Ds Gustav Opperman. Redigering: Ina Opperman.
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe bied Helpende Woord geestelike kos. Vervaardig deur Woorde uit sy Woning in opdrag van Solidariteit Helpende Hand.
Die Susters bak Koeksisters!
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#243 Solidariteit Helpende Hand