top of page

Witkruis Monument: Kosbare Gestorwenes

Helpende Woord 37 Psalms, Lukas 116 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Wat kan 'n mens sê oor die groter wordende aantal kruise by die Witkruismonument buite Pietersburg? Die toename in die aantal plaasmoorde die afgelope jaar is skrikwekkend. Ons vind bemoediging in Psalm 116 vers 15: Elkeen van God se kinders se dood is kosbaar in sy oë. Elke siel wat aan Hom behoort, word deur die engele hemelwaarts vergesel om daar ryklik deur Hom vertroos te word. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die ons internetbediening!” Bron: Psalm 116:15, Lukas 16 :22 Witkruis Monument: Gestorwenes Helpende Woord#37 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 09 19 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library, with thanks. With appreciation to the artists: 1) Elegy :03 / 2:07 Wayne Jones Cinematic | Sad You're free to use this song and monetize your video 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro You're free to use this song and monetize your video, but you must include the following in your video description: Cylinder Two by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://chriszabriskie.com/cylinders/ Artist: http://chriszabriskie.com/ position: 335
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page