top of page

Werksyn bo Welsyn!

E Hobhouse Weefskool Ds G Opperman Helpende Woord#213 Solidariteit Helpende Hand

Na die Anglo-Boereoorlog was die volk ekonomies gebroke. Iets moes gedoen word. Om net geld en kos uit te deel, sou nie help nie. Daarom het Emily Hobhouse die eerste weefskool op Philippolis begin. 'n Plek en geleentheid om die kampvroue in staat te stel om deur die aanleer van vaardighede hulself ook vorentoe te kon help.  Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.  U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping 


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Digital Memories Artist: Unicorn Heads YouTube Audio Library License   

2) Facile by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100858 Artist: http://incompetech.com/  

3) Fond Memories Artist: SYBS YouTube Audio Library License   4) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page