top of page

Werk vir die Kerk!

Helpende Woord 104 Exodus 35 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Hoekom sal 'n mens vir die kerk werk? Daar's geen ooglopende persoonlike voordeel daaraan verbonde nie. Dikwels gaan dit gepaard met baie opofferinge. Daar is geen logiese motivering vir hierdie verskynsel nie. Daar is wel Bybelse voorbeelde waar ons dieselfde gedrag waarneem. In Eksodus 35 is daar 'n beskrywing van hoe die eerste tabernakel in die woestyn gebou is. Daar lees ons telkens dat die Israeliete wat help bou het, se harte hulle opgewek het, of aangedryf het. Op 'n onverklaarbare wyse werk die Here met ons harte vandag nog en dan deel ons in die wonderlike voorreg om vir die kerk te werk. Volg Helpende Woord Vrydae op @Woorde uit sy Woning Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Eksodus 35-39 Werk vir die Kerk! Helpende Woord#104 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2022 02 19 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library With thanks and appreciation: 1) Bach Cello Suite No. 1, G Major, Prelude Classical Dark Cooper Cannell 1:42 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Traporrel: Played by Mariaan Senekal position: 14
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page