top of page

Wees HANDig in 2023!

Gustav Opperman Helpende Woord#144 Solidariteit Helpende Hand (Christa Steyn)

Hierdie tweede Helpende Woord van 2023 sluit aan by Solidariteit Helpende Hand se jaartema: "Hier is my Hand". Met 'n ligte aanslag, gemik op die mees eenvoudige verhoudinge binne gesinsverband, plaas hierdie Helpende Woord die klem op HANDigheid binne gesinsverband. Elke gesinslid word aanmoedigheid om hulle hande uit te reik om sodoende uiteindelik as volwassenes hulle plek in die gemaanskap op te staan. 


 Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik.  Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.  


Bron: GalasiĆ«rs 6:2 

Opnamedatum: 2023 01 01  

Musiek used in this video: "Hier's My Hand" 

Artist: Christa Steyn 

Copyright: Douw Steyn, Son Recordings 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page