top of page

Water wat lewe gee!
Helpende Woord 67 Eségiël 47 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
In 'n wêreld waar die reuk van die dood in die lug hang, bring 'n Skrifgedeelte soos Esegiel 47 hoop. Die profeet sien hoe 'n klein stroompie water by die tempel uitvloei na die ooste toe, 'n stroom wat algaande groter word, wat teen die hellings van die berge van Juda uitloop. Uiteindelik stroom daardie water die Dooie See binne en daar waar geen lewe was nie, kom daar weer lewe in oorvloed. So is die werk van God se Gees op hierdie aarde en ook in ons lewens. Ons lewelose siele en later selfs ons lewelose liggame word verkwik en weer verlewendig deur God se lewende water. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Esegiël 47 Water wat lewe gee! Helpende Woord#67 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 05 18 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Chords of Harmony Ambient Bright Aakash Gandhi 3:09 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Mer-Ka-Ba Ambient Bright Jesse Gallagher 17:31 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 3) Alien Song Do not find copyright info on Audio Library. Reported the matter in feedback. 9) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. position: 177
bottom of page