top of page

Wat beteken hierdie klippe?

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#111 Solidariteit Helpende Hand

Daar is 'n heelwat klipstapels in die land wat besonderse historiese gebeurtenisse herdenk. In Heilbron vind ons so 'n klipstapel wat die gedagtenis van die Boere vroue en kinders wat tydens die ABO daar geterf het, in herinnering roep. As ons in gedagte hou dat meer as 780 binne 'n jaar of twee daar gesterf het, is dit goed dat ons nie hierdie klipstapel sal ignoreer nie, maar die offers wat hulle gebring  het, sal onthou. Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com


Bron: Josua 4:6,21 en Prediker 1:11

Ds Gustav en Ina Opperman 

Opnamedatum: 2022 03 27


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  

1) Attraction YouTube Audio Library License  

2) Clouded YouTube Audio Library License  

3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Ugonna Onyekwe  

YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page