
Wakers op die Mure
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#122 Solidariteit Helpende Hand
Op enige gegewe nag is daar honderde buurtwaglede oor die hele land ontplooi. As die oë en ore van die gemeenskap waag hierdie manne en vroue dikwels hul lewens om hulle mense veilig te hou. Hulle bereidwilligheid om saans vir hierdie taak van hulle geliefdes afskeid te neem, herinner aan die Afskeid beeldegroep by die Oorlogsmonument van die Boererepublieke; ook aan die woorde van Nehemia 4:14. Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.
"Dit is ons roeping om in ons YouTube-kanaal (Woorde uit sy Woning) deur Skrifgetroue preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie van Jesus Christus te versprei in Suid-Afrika en orals in die wêreld waar gelowiges 'n behoefte het om die Woord te hoor. Welkom by ons internetbediening!"
Bron: Nehemia 4:14
Helpende Woord#122
Opnamedatum: 2022 07 08
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
1) It’s Coming Josh Kirsch Media Right Productions YouTube Audio library
2) Pendulum Waltz Pendulum Waltz by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/)
Artist: http://audionautix.com/
3) Helpende Woord Outro
Turning Slowly
Artist: Ugonna Onyekwe
YouTube Audio Library License