top of page

Waai waar Hy wil
Gustav Opperman Helpende Woord#306 Solidariteit Helpende Hand @WoordeuitsyWoning
Wanneer ons die Bybel lees, dan sien ons telkens hoe die werk van die Heilige Gees met die wind in verband gebring word. Soos die winde wat ons ervaar telkens die reenwolke nader bring ven vernuwing op die aarde bring so bring God se Gees ook vernuwing in ons lewens. Die gang van die wind val ook buite menslike beheer en net os ook met die werk van die Heilige Gees staan ons in verwondering daaroor.
bottom of page