top of page

Vroue Smart

- Ds Gustav Opperman Helpende Woord HW#261 Solidariteit Helpende Hand

Die agtergrond van die vrouefigure op die sentrale monument by die Oorlogmuseum in Bloemfontein moet gesoek word op die platform van die Springfontein stasie in die Suid-Vrystaat. Tydens die ABO het Emily Hobhouse vanaf daardie perron die ellende van die weggevoerde Boere vroue en kinders aanskou. 'n Toneel wat haar bygebly het, was die moeder, Sophia Reynecke wat haar sterwende kind, Carolis, in haar arms vasgehou het. Sophia het die verpersoonliking geword van die teks in Klaagliedere 2:19.  

Bron: Klaagliedere 2:19

Opnamedatum: 2025 05 24  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  1) Big Screen Artist: Silent Partner YouTube Audio Library License   

2) Clouded Artist: Public Memory  YouTube Audio Library License   

3) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page