top of page

Vredefort Koepel

Helpende Woord#135 Ds Gustav Opperman Solidariteit Helpende Hand

Soos talle ander erfenisterreine in die land, is die omheinde area vir besoekers aan die Vredefort Koepel besig om heeltemal tot niet te gaan. 'n Uitgebreide groep geboue, ten duurste opgerig, wat 'n inligtingssentrum, groot uitstalruimtes, asook 'n auditorium insluit, is nou oorgegee aan wind en weer en vandale ... ten spyte daarvan dat dit die stempel van internasionale erfenisterrein dra. Uiteindelik is dit net by God, "bewaar" in die hemele dat ons "‘n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis kan verkry" (1 Petrus 1:4)  


Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos.  Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik.  Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.   


Bron: 1 Petrus 1:4 

Opnamedatum: 2022 10 08  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) Impact Prelude by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100617

Artist: http://incompetech.com/ 

2) Impact Andante by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100621

Artist: http://incompetech.com/ 

3) Impact Allegretto by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100622

Artist: http://incompetech.com/ 

5) The Hardest Part  Artist Jeremy Blake YouTube Audio Library License   

6) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page