
Voete in die blok
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#115 Solidariteit Helpende Hand
'n Meer benarde posisie kan mens jou moeilik voorstel: in Handelinge 16 lees ons hoe die apostel Paulus en Silas na 'n publieke afranseling in die binneste gevangenis gewerp is en hulle die nag met hulle voete vasgeknel in die blok moes deurbring. Die merkwaardige is dat hulle in daardie situasie lofliedere gesing het en dit was met die geklank van daardie Psalms dat hulle toe later die nag ontset is. So is hulle dan ook 'n voorbeeld vir diegene van ons wat vandag in knellende omstandighede vasgevang is. Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.
Bron: Handelinge 16
Voete in die blok Helpende Woord#115
Solidariteit Helpende Hand
Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning.
Opnamedatum: 2022 04 09
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
1) Black Mass Brian Bolger YouTube Audio Library License
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 107 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
6) Helpende Woord Outro :
Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License