top of page

Virus op ons hande! Help!

Helpende Woord 13 Psalms 51 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Tans was die wêreld hulle hande om virusbesmetting te voorkom. Net die bloed van Christus kan ons egter reinig van die dieperliggende smet van die sonde, wat vir ons 'n groter bedreiging inhou as die Koroanavirus. Volg Helpende Woord elke Vrydag om 11:00 op die YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Bron: Psalm 51 Virus op ons hande! (Goeie Vrydag) Helpende Woord#13 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 04 07 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video: Thank you! 1) Turning Slowly Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library position: 430
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page