top of page

Verontreinigde Land

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#209 Solidariteit Helpende Hand

Colesberg se asgate is nie onder wanbestuur nie. Dit word glad nie bestuur nie. Die afval, die rommel en plastieksakke word deur die wind tot 'n kilometer ver die veld in versprei. Baie van die vuilgoed word nie eens meer op die terrein gestort nie, maar reg by die ingang, langs die teerpad. As daar ooit 'n beeld was van 'n verontreindigde land, dan is dit hier. Ons as gelowiges word opgeroep om waar moontlik besoedeling te bekamp.  

Helpende Woord word Vrydae op YouTube en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/   

Bron: HebreĆ«rs 12 

Opnamedatum: 2024 05 13  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Magical Dirt Artist: Sir Cubworth  YouTube Audio Library License   

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page