top of page

Verlosser uit die stof!

Helpende Woord 38 Job 19 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

“Stof is jy, en tot stof sal jy terugkeer.” Hoe graag ons ook wil, kan ons nie van hierdie waarheid ontkom nie. Hoe graag die mens in sy bewondering van menslike glans en prestasie probeer om hiervan te vergeet, bly die aaklige realiteit van ons daaglikse bestaan. Die Bybel herinner ons ook gedurig daaraan. Daar kla Job dat hy soos stof en as geword het, maar daar gryp hy ook in Job 19 vas aan die Here Jesus met die woorde: “Ek weet: my Verlosser leef, en Hy sal as laaste oor die stof opstaan”. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel op WhatsApp! Goeie nuus van hoop enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die ons internetbediening!” Bron: Job 19 Verlosser uit die stof ... eeue voor Christus Helpende Woord#38 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas 2020 09 30 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video selected from YouTube Audio Library, with thanks. Artists, with appreciation. 1) Loss You're free to use this song and monetize your video, but you must include the following in your video description: Loss by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution license (https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/) Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100171 Artist: http://incompetech.com/ 2) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 03:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. position: 331
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page