
Vallende blare
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#114 Solidariteit Helpende Hand
Nie Oktober nie, maar Herfs is die mooiste tyd van die jaar. Dit is wanneer die boomblare met die grootste verskeidenheid kleure spog. Dit is net jammer dat alles daarna afval en die bome gestroop agterlaat word. So is dit met die mens se lewe ook: net wanneer hy op 'n rype ouderdom pragtig vertoon met al sy ervaring en wysheid, word dit alles van hom weggeneem. In 2 Kor 4:7 skryf die apostel Paulus dat tog ten goede is, anders het ons hoogmoedig geraak en het ons nie meer die Here nodig gehad nie. Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com
Bron: 2 Kor 4:7
Opnamedatum: 2022 04 18
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Fractal of LightChris Haugen YouTube Audio Library License 2) Turned to Dust The Whole Other YouTube Audio Library License 3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License