top of page

Uitsig van BO

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#199 Solidariteit Helpende Hand

'n Hommeltuig bied baie voordele: onder andere om 'n uitsig op God se skepping vanuit 'n ongewone hoek te bekom en die vermoë om daardie beeld vas te vang en met ander te deel. Terselfdertyd vereis die gebruik daarvan groot verantwoordelikheid: die publiek se privaatheid moet gerespekteer word. Die Here sien wel alles wat in ons lewens aangaan. In 2 Kronieke 16 lees ons dat sy oë die hele aarde deurloop, aftas ... om diegene wie se hart onverdeeld op Hom gerig is, te ondersteun.


Bron: 2 Kronieke 16:9a 

Opnamedatum: 2024 03 02  


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  

1) Final Girl Artist: Jeremy Blake YouTube Audio Library License   

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page