top of page

Tuisonderwys in 2021!

Helpende Woord 54 Deuteronomium 6 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Die nuwe skooljaar het pas begin en reeds staan dit bekend as 'n “ontwrigte” skooljaar. Dit is as gevolg van die uitdagings wat die onderwysowerhede en skole ondervind om die Covid-virus in die skoolomgewing die hoof te bied. Daarom ook dat baie ouers ander oplossings oorweeg soos bv Internet onderrig. En dan is daar Tuisonderwys. Hoekom sal ouers hulle kinders in 2021 eerder tuis onderrig? (Ons gee in die video en onderaan in die beskrywing die kontakbesonderhede van die Tuisskoolvereniging van SA, en Christelike skole: ICO en BCVO en die Pestalozzi Trust). Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by ons internetbediening!” Bron: Deuteronomium 6 Tuisonderwys in 2021! Helpende Woord#54 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 02 16 Kontakbesonderhede ivm Tuisonderwys en Christelike Privaatskole: 1) Tuisskoolvereniging van SA: SA Homeschoolers (Webblad in Afr en Eng beskikbaar) https://www.sahomeschoolers.org/ Hulle is ook of Facebooek en Twitter. Skryf ook in op hulle YouTube-kanaal: SA Homeschoolers. Daar is 6 video's wat vrae beantwoord wat dikwels gevra word oor tuisonderwys: Is Homeschooling legal in SA? Why parents choose Homeschooling. What about socialization? What does Homeschooling cost? How to get a matric through Homeschooling. How to start Homeschooling. 2) Pestalozzi Trust - Freedom to Provide Home and Private Education Phone: 012 330 1337 Mobile: 071 192 6070 E-mail: defensor@pestalozzi.org Christelike privaatskole: 3) Instituut vir Christelike Onderwys https://www.ico.org.za/ Sien hulle op FB. Hulle het ook 'n ICO-nuusbrief. Starkeylaan 1249, Waverley, Pretoria, 0186 (by die Gereformeerde Kerk Totiusdal) 4) Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys: https://www.bcvo.co.za/ Landlynnommer: 012 361 5793 Loopfoon: 071 896 1322/3 Of stuur 'n epos aan: bcvo@bcvo.co.za Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) Music used obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciaton: 1) Forest of Fear Cinematic Dark Aakash Gandhi 2:20 2) Eternal Hope by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100238 Artist: http://incompetech.com/ 3) Turning Slowly Helpende Woord Series Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm position: 227
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page