top of page

Tot die dood toe gelei
Helpende Woord 86 Psalms 92 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Die Bybel leer ons dat bejaardes nie hulle getuienis moet onderskat nie (Psalm 92:13-16). Die jonger geslag wat tyd maak om dit aan te hoor, baat ook baie daarby. Tannie Anna Fouché het nou haar 98ste lewensjaar bereik en sy vertel van haar omgang met die Here deur die dekades heen en veral hoe haar verhouding met sy Woord haar in die skemering van haar lewe onderskraag. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Psalm 92:13-16, Psalm 71 Tot die dood toe gelei Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Lord Of The Dawn Ambient Calm Jesse Gallagher 6:53 2) Invisible Beauty Ambient Romantic Aakash Gandhi 3) The Blue Pearl Ambient Calm Jesse Gallagher 4) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You’re free to use all these audio tracks in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). position: 114
bottom of page