top of page

Terug huis toe!

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#215 Solidariteit Helpende Hand

Dis een van die funksies op my hommeltuig. Omdat hy onsigbaar skakel met talle satelliete in die hemelruim, is hy in staat om sonder my hulp na sy tuispunt terug te keer. So kan ons deur die genade van die Here, na ons soos 'n hommeltuig ver lewensreise onderneem het, terugkeer na die Vaderhuis.  

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping  En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/   

Bron: Prediker 11:9; Psalm 25:1-3 (Berymd) 

Opnamedatum: 2024 06 24 

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Purepecha Landscape Artist: Jimena Contreras  YouTube Audio Library License   

2) Helpende Woord Outro Turning Slowly Artist: Ugonna Onyekwe YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page