top of page

Swart Vrydag!

Helpende Woord 94 Lukas 12 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Swart Vrydag! Weer 'n geleentheid om lieflike winskopies te bekom. Weer 'n geleentheid om soveel van my begeertes te bevredig. Ongelukkig ook weer 'n geleentheid om meer skuld te maak. Die winkels en die adverteerders slaag baie goed daarin om ons kooplus hierdie tyd van die jaar aan te wakker. Op 'n hele paar plekke in die Here se Woord word ons teen gierigheid gewaarsku en ons Here wys daarop dat die ons lewe nie nie net deur ons aardse besittings bepaal word nie (Lukas 12:15). Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Lukas 12:15 Swart Vrydag! Helpende Woord#94 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 11 24 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library With thanks and appreciation: 1) Crazy Blues Jazz & Blues Happy Freedom Trail Studio 3:25 2) We Wish You a Merry Christmas by Twin Musicom is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://www.twinmusicom.org/ 3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License position: 55
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page