top of page

Spiraal van geweld
Helpende Woord 41 Spreuke 4 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Dinge is besig om al warmer te word. Ons kom dit agter op sosiale media, veral wanneer die verskynsel van plaasmoorde bespreek word. Die Skrif maan die gelowige om versigtig om te gaan met dit wat in sy hart omgaan en om nie in 'n spiraal van haat en geweld ingesuig te word nie. Volg Helpende Woord elke Vrydag op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by die ons internetbediening!” Bron: Spreuke 4:23 Spiraal van geweld Helpende Woord#41 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 10 21 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library, with thanks and appreciation: 1) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. position: 315
bottom of page