top of page

Skep werk vir ons mense!

Gustav & Andries Opperman @WoordeuitsyWoning @solidariteithelpendehand2992 ​

Dorpe, stede en Afrikaner woonbuurte lei daagliks onder die besoedeling van 'n gebrek aan dienslewering wanneer dit by die bestuur van rommel kom. AfriForum se Pretoria takke het nie net begin om hierdie probleem die hoof te bied nie, maar ook om takke het nie net begin om hierdie probleem die hoof te bied nie, maar ook om werksgeleenthede te verskaf aan Afrikaners wat self werkloos is.wat self werkloos is.  'n Uitgebreide herwinningsprojek is aangepak. Sodoende word daar nie net rentmeesterskap van die omgewing geneem nie, maar ook in werk verskaf aan volksgenote. Derde video in die reeks

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page