top of page

Skatte van Genade
Helpende Woord 85 Psalms 127 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Daar was 'n tyd toe 'n verskalf by die geboorte van 'n kind of kleinkind vir daardie baba gemerk was. Dit was 'n geskenk wat die kleinding in die toekoms van waarde kon wees. Die beste belegging wat ons egter vandag vir enige nasaat kan nalaat, is nog broers en susters. Volgens Psalm 127 is “seuns ‘n erfdeel van die HERE, die vrug van die moederskoot is ‘n beloning” Wanneer daar seuns in die huis is, sal almal van ons “nie beskaamd staan as die vyand in die poort” is nie. Dogters is sierlike hoekpilaar in die paleiswoning van die Here se huis (Ps144). Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Psalm 127, Psalm 144 Skatte van Genade Helpende Woord#85 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 09 20 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Rainbow Forest Children's Happy Quincas Moreira 2:02 All the music in this video has the same license: YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Stairway Ambient Happy Patrick Patrikios 2:56 3) The Curious Kitten Cinematic Bright Aaron Kenny 1:40 4) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License position: 118
bottom of page