top of page

Sewentig - die Bybelse ouderdom

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#119 Solidariteit Helpende Hand

Wat het ons geleer wanneer ons die Bybelse ouderdom van sewentig bereik het? Die prediker skryf dat ons in ons jonger dae die lewe moet geniet, dat ons moet wandel "in die aanskouing van ons oë" (Pred 11:9) en die mooi wat daar in die skepping is, moet waardeer. Dieselfde Skrifgedeelte lei ons ook daartoe om in gedagte te hou dat ons dae in hierdie lewe getel is. So herinner Moses ons ook in Psalm 90 dat slegs diegene wat "wat baie sterk is", die rype ouderdom van 80 sal bereik en die dae wat daartoe lei vol "moeite en verdriet is". Vreugde en voorspoed wat met die jeug en gesondheid gepaard gaan, is dus iets wat nie altyd daar sal wees nie. Volg Helpende Woord Vrydae op woordeuitsywoning.com


Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik.  Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman.  

Bron: Prediker 11:9 en Psalm 90 

Opnamedatum: 2022 06 05


Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Laid back guitars Laid Back Guitars by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100181Artist: http://incompetech.com/ 2) Heart of Nowhere Heart of Nowhere by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1400045Artist: http://incompetech.com/ 3) Loss Loss by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100171Artist: http://incompetech.com/ 5) Turning Slowly  Helpende Woord Outro  Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm   YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page